Penny Mordaunt

Penny Mordaunt
Penny Mordaunt

Leier van die House of Commons
Here President van die Raad
Ampsbekleër
Termynaanvang
6 September 2022
Eerste minister Liz Truss
Rishi Sunak
Voorafgegaan deur Mark Spencer

Minister van Verdediging
Ampstermyn
1 Mei 2019 – 24 Julie 2019
Eerste minister Theresa May
Voorafgegaan deur Gavin Williamson
Opgevolg deur Ben Wallace

Minister van Internasionale Ontwikkeling
Ampstermyn
9 November 2017 – 1 Mei 2019
Eerste minister Theresa May
Voorafgegaan deur Priti Patel
Opgevolg deur Rory Stewart

Persoonlike besonderhede
Gebore Penelope Mary Mordaunt
4 Maart 1973 (1973-03-04)
Torquay, Devon, Engeland
Politieke party Konserwatiewe Party
Eggenoot/-note Paul Murray (1999–2000)
Alma mater Universiteit van Reading
Lojaliteit Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Britse Vloot
Jare in diens 2010–2019
Rang Waarnemende sub-luitenant (Ere-kaptein)
Eenheid Koninklike Vlootreservaat

Penelope Mary Mordaunt (gebore 4 Maart 1973) is 'n Britse politikus en sedert 6 September 2022 die Leier van die House of Commons en Here President van die Raad. She was voorheen minister van verdediging van Mei tot Julie 2019, minister van internasionale ontwikkeling van 2017 tot 2019, asook minister van vroue en gelykhede tussen 2018 en 2019. Mordaunt verteenwoordig sedert 2010 die Portsmouth-Noord-kiesafdeling in die Huis van Commons as 'n lid van die regerende Konserwatiewe Party.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search